Study notes: Second year:

Estate Duty

All second year study notes

Estate duty

Crib note 1: Usufruct

Step 1: Determine the fair value of the property. Step 2: Determine the annual value: Step1×12% Step 3: Determine the life expectancy of the person Step 4: Determine the factor according to the table based on Step 3 Step 5: Determine the period for which the person has the usufruct Step 6: Choose the shortest period between Step 4 en 5 Step 7: Calculate the present value of the usufruct. Step 2 x Step 5

Boedelbelasting

Crib note 1: Vruggebruik

Stap 1: Verkry die billike markwaarde an die eiendom Stap 2: Verkry die jaarlikse waarde: Stap1×12% Stap 3: Verkry die persoon se lewensverwagting. Stap 4: Verkry die faktor volgens die tabel gebaseer op stap 3 Stap 5: Verkry die tydperk wat die persoon geregtig is op die vruggebruik Stap 6: Kies die korste periode tussen stap 4 en 5 Stap 7: Bereken die huidige waarde van die vruggebruik. Stap 2 x Stap 5